Waar ons inligting deel en kennis opbou

SA Topsites ::

Soek
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Stat Counter

ViewMy Stats
SA Topsites
SA Topsites ::
Cluster Maps
Locations of visitors to this page
Boere eenheid forum

Wed Oct 15, 2008 7:40 pm by Nieuwoudtrl

Boere eenheid forum is gestig vir die Boerevolk sodat die volk kan saamwerk om welstand te bewerkstellig binne die raamwerk van ons volk.
Die forum het afdelings vir verskeie aangeleenthede hetsy u wil gesels, adverteer, opsoek is na Boere produkte, weet wat die Boerevolk beplan, leer van die geskiedenis en nog baie meer. Die forum is oop vir al die lede van die Boerevolk.
Enige iemand wat aansluit om amok te veroorsaak sal verban word hangende die erns van die oortreding, of n waarskuwing sal uitgereik word in minder ernstige gevalle waarna die lid geskors of verban sal word indien hy/sy die waarskuwing ignoreer. Die bestuur behou ook die reg voor om enige persoon toegang te weier.
Die forum in geheel insluitende die bestuur aanvaar geen verantwoordelikheid in die geval waar daar ge-adverteer word, sou daar verkeerde inligting geplaas wees.
Alle inligting of menings soos geplaas word is die verantwoordelikheid van die lid wat die inligting of menings plaas. ...

[ Full reading ]

Comments: 0

My Volk, My Taal, My Kultuur
DIE WEG VAN EER (Jan FE Celliers) Wat is die weg van eer? Om trou te bly aan dwing'landy? Aan afgedwonge woord en daad –aan wanhoops nood-traktaat? Is dit die weg van eer – niks meer? Om woord te hou aan wie ontrou en woord-verkragting en verraad nie meer beskou as sondedaad? >>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>> Dit is die weg van eer: Om, net soos eertyds, trou te wees aan vaarlandsbloed, aan vaarlandsgees, aan vryheids-ideaal! Geen woord verpand is bindend woord as oormagsdwang en onskuldsmoord die woord vir ons bepaal.
Poll

Wie sal oorlog maak teen Suid Afrika

36% 36% [ 4 ]
18% 18% [ 2 ]
0% 0% [ 0 ]
18% 18% [ 2 ]
27% 27% [ 3 ]

Stemtotale : 11

Statistics
Ons het 546 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is JT

Ons gebruikers het altesaam 21264 artikels geplaas in 3497 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 42 gebruikers aanlyn :: 7 Geregistreerd, 1 Versteek en 34 Gaste :: 2 Bots

Carel, Henry, Katryntjie, propatria, Richard B Ruddick, Sanderis, XXX

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 124 op Tue Aug 31, 2010 2:56 pm
Rss feeds
Yahoo! 
Google Reader 
MSN 
AOL 
NewsGator 
Rojo 
Bloglines 


Social bookmarking
  http://illiweb.com/fa/social_bookmarking/digg.gif   http://illiweb.com/fa/social_bookmarking/delicious.gif   http://illiweb.com/fa/social_bookmarking/reddit.gif   http://illiweb.com/fa/social_bookmarking/stumbleupon.gif   http://illiweb.com/fa/social_bookmarking/slashdot.gif   http://illiweb.com/fa/social_bookmarking/furl.gif   http://illiweb.com/fa/social_bookmarking/yahoo.gif   http://illiweb.com/fa/social_bookmarking/google.gif   http://illiweb.com/fa/social_bookmarking/blinklist.gif   http://illiweb.com/fa/social_bookmarking/blogmarks.gif   http://illiweb.com/fa/social_bookmarking/technorati.gif 

Bookmark and share the address of Boere Eenheid Forum on your social bookmarking website

Bookmark and share the address of Boere Eenheid Forum on your social bookmarking website